We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Kaalvoet

from Niemandsland by Koos Kombuis

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.99 USD  or more

     

  • Full Digital Discography

    Get all 4 Koos Kombuis releases available on Bandcamp and save 20%.

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality downloads of Voedselvergiftiging (The Demo Tape), Niemandsland, Ou Kalahari Out-Takes, and Ver Van Die Ou Kalahari. , and , .

    Purchasable with gift card

      $15.17 USD or more (20% OFF)

     

lyrics

KAALVOET
INTRO: Am
Am
Ons is moeg vir die ou kolonie
Am
Ons trek nou oor die grens
Dm
Me a wa-kis vol polonie
Am
Putu pap in elke pens
Am
Sanna oor die skouer
Am
Byble op die skoot
C Dm
Hokai voorslag kom nou bles
Am
Vlug weg van Engelsman en Jood


Piekniek by Dingaan
Kart en transport vir Piet Retief
Gee pad voor hier kom ons aan
Shaka jy’s n hoender dief

Biltong en soutvleis
Kruie en spesereie
Tant Siena by die huis
Sorg vir die blomme,
Die blomme
Die blomme en die bye

CH Dm Am
Kaalvoet oor die Drakensberg
Dm Am
Kaalvoet in ons lief en leed
Dm Am
Kaalvoet oor die Drakensberg
C Am
Ek het my takkies by die huis vergeet
C Am
C Am

Soap operas by Weenen
Onrus verslae by Bloukrans
Potgieter die moer in
Hy vloek Zulus in Afrikaans

Dis die land van melk en heuning
Verveg die blou blou see
Slaan hier pa se tentpen in
Hou nag wag teen die ANC

CH
Kaalvoet oor die Drakensberg
Kaalvoet in ons lief en leed
Kaalvoet oor die Drakensberg
Ek het my takkies by die huis vergeet

Party veik uit na die noorde
En stig die dorp Pretoria
Anders speel met woorde
Of sterf van anorexia

Hier is die land van Waferen
U sal die heere ons behooooooo?
Kaalvoet oor die Drakensberg
Suid Afrika me sweet en bloed

CH
Kaalvoet oor die Drakensberg
Kaalvoet in ons lief en leed
Kaalvoet oor die Drakensberg
Ek het my takkies by die huis vergeet

credits

from Niemandsland, released May 31, 1990

license

all rights reserved

tags

about

Koos Kombuis Johannesburg, South Africa

contact / help

Contact Koos Kombuis

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Koos Kombuis, you may also like: